Dit is veilig om te sê dat daar hierdie jaar hoë verwagtinge vir die filmbedryf is: Nie net is ’n “lewendige-aksie” Barbie-fliek op pad nie, maar daar wag ook ’n opvolg op die wêreldbekende Mission Impossible. Oppenheimer is nog ’n fliek om voor uit te kyk. ***...
Louvaine Williams
Web Pixie can add a bio here.

