Hou jou op hoogte met JF
SPORTUUR
‘n Klankryke melodie in die hart van JF
Afrikaans is ‘n taal wat dikwels omskryf word as ‘n mondvol vir diegene wat dit nie van nature praat nie. Vir diegene wat in vreemde lande vertoef of vir uitgewekenes, kan dit moeilik op die tong wees en hard op die oor. Maar vir ons, hier by JF, is dit pure musiek.
JF wys wat in hul steek by die FHP-sportdag
Hoërskool Jim Fouché het op 1 Maart 2024 met groot trots, verwagting en glimlagte die gronde van Hoërskool Fichardtpark betree.




