JF het altesaam 63 inskrywings gehad. Daar was 51 leerders wat deelgeneem het. Van Monoloë tot Gedramatiseerde gedigte het JF se naam hoog geloop.
JF skitter met A’s op die verhoog
read more
JF het altesaam 63 inskrywings gehad. Daar was 51 leerders wat deelgeneem het. Van Monoloë tot Gedramatiseerde gedigte het JF se naam hoog geloop.
Afrikaans is ‘n taal wat dikwels omskryf word as ‘n mondvol vir diegene wat dit nie van nature praat nie. Vir diegene wat in vreemde lande vertoef of vir uitgewekenes, kan dit moeilik op die tong wees en hard op die oor. Maar vir ons, hier by JF, is dit pure musiek.