Rand vs doller 2023 Suid-Afrika het met baie opwinding na ’n belowende 2023 – propvol ekonomiese deurbrake – uitgesien nadat die Suid-Afrikaanse rand teenoor die Amerikaanse dollar vroeër vanjaar sy sterkste waarde in 180 dae bereik het! Die rand het hierdie stryd met...
JF Oester
MUSIEK – SALF VIR DIE SIEL
Wat is ons sonder musiek? Dit is elke dag orals om ons. Dit is hoe ons ons frustrasies en gevoelens uitkry. Dit is hoe ons onsself uitbeeld of sommer net geniet. So hier is van die top 5 liedjies in die wêreld tans. NOMMER 1: Chemical deur die sanger Post Malone. Dié...
Leer jou leier ken: Christiaan Wilken
Loani en Christiaan by Radio Rosestad Christiaan Wilken, hoofseun, is op 9 Maart 2005 in Mediclinic Bloemfontein gebore. Op die ouderdom van 3 is hy na Duimpie Pre-primêr. Hy kan sy eerste klas nog goed onthou! Eers die skilpadjie-klas en toe die Hasie-klas. Hy was...
Aanstap Rooies … Skuus, Verkenners!
Op die 7de Mei 2022 het ’n groep opgewonde leerders vroegoggend by die skool bymekaar gekom. Dis koel, maar nie eers die koue kon die opgewondenheid van die "verkenners" demp nie. Ongeveer 160 verkenners en onderwysers het hierdie oggend na Camp Unity vertrek, so ’n...
Onnie met ‘n goue hart
Juffrou Nadia en haar man Dit is ’n voorreg om die nuwe onderwyser, juffrou Nadia Weldhagen, by ons te verwelkom. Juffrou Nadia, wat Wiskunde Geletterdheid aanbied, gee al vir 3 jaar skool. Dié groot liefde en passie het al begin toe sy ’n klein dogtertjie was. Sy...
Skaak: Sport of nie?
Ongeveer 1500 jaar gelede het hierdie unieke sportsoort in Chaturanga ontstaan. Skaak is egter eers in 2000 as 'n amptelike sport deur die Internasionale Olimpiese Komitee erken. Tog word dit steeds nie deur almal in die wêreld as ‘n sport beskou nie, aangesien jy nie...
Hier blom kultuur!
Hoërskool Jim Fouché, met sy verskeie kultuuraktiwiteite, skop al vroeg hierdie jaar af. Die Oester het by twee van hierdie aktiwiteite gaan inloer. Die redenaars is al lank besig om voor te berei vir die ATKV se Redenaarskompetisie. Teen Vrydag 19 Maart stuur hulle...







