Dramatiese Kunste… Vir baie van ons graadagts en -neges was hierdie verpligte vak net dit: ’n verpligting, teen ons wil boonop, maar wat as ek vir jou sê dat drama eintlik eendag jou vriend sal wees, of jy nou op die kassie gaan verskyn of nie? Ons almal ken daardie...
JF Oester
10 Wenke Om Hoërskool Te Oorleef
Om vyf jaar van hoërskool te oorleef, klink dalk soos iets wat bo jou vuurmaakplek is, maar vat dit nou van iemand wat al vir amper drie jaar redelik gemaklik deur hoërskool is – dit is makliker as wat jy dink! Volg hierdie tien beproefde wenke, en sien hoe ’n...
JFFJ – Geloof brand in ons harte
Daar is soveel waardes wat vir JF belangrik is, maar geloof is beslis een van dié wat beklemtoon word. Talle skoolhoofde veg jaarliks om Christenskap in hulle skole te behou. Ons skoolhoof is definitief nie ‘n uitsondering nie.
MNR & MEJ JF … Sowaar ‘n spoggeleentheid
Mnr en Mej JF is beslis nie nét ’n skoonheidskompetisie nie, maar ’n aand van pret, kreatiwiteit en spanwerk! Die deelnemers werk en oefen baie hard vir weke aaneen, terwyl daar agter die skerms ure beplan en gewerskaf word om hierdie aand vir almal baie spesiaal te maak.
Die Lig van Hoop vir Nuwe Saadjies
In die skemer van die 15de April 2024, het die skoolhek van Hoërskool Jim Fouché oopgeswaai om die nuwe saadjies (en hul ouers) van skole regoor Bloemfontein te verwelkom vir die jaarlikse Graad 7-Ouerinligtingsaand.
Eerstes en Laastes
Die dag waarvoor ALMAL gewag het; ’n dag vol lag, dans, speletjies en KOMPETISIE… Ja, die Gradedag en Matrieks vs Res was weer ‘n grote. Die weer was ‘n bietjie anders as laas jaar: In plaas van lekker reën het die sonstrale almal laat kook, maar hitte keer JF nie....
JF wys wat in hul steek by die FHP-sportdag
Hoërskool Jim Fouché het op 1 Maart 2024 met groot trots, verwagting en glimlagte die gronde van Hoërskool Fichardtpark betree.
Voortrekkers groet ‘n legende
Daar is so baie dinge in die lewe wat moeilik is om te sê, maar min so moeilik soos die woord “totsiens.” In die afgelope tyd moes soveel mense vir oom André Grobbelaar, by die Voortrekkers baie meer bekend as oom Botter, koebaai sê. ’n Goeie man, pa, broer, vriend,...
JF BO, ALTYD SO!
Hierdie jaar se Interhoër Gala, gehou by Grey College, was definitief een vir die boeke! JF’ers, miskien weet hulle nóú wat ons weet: JF BO ALTYD SO!
Bokke, wys jul staal!
Michael Steele Die Rugby Wêreldbekertoernooi word tans in Frankryk aangebied (van 8 September tot 28 Oktober 2023). Hierdie tradisie is al dekades oud, aangesien die eerste Rugbywêreldbeker in 1987 in sowel Australië as Nieu-Seeland plaasgevind het. Die mees onlangse...










