In die Bybel is 40 ’n getal wat dikwels voorkom. Maar die een waarna ek verwys, is die 40 dae ná Jesus se kruisiging en opstanding uit die dood.
Jani van der Merwe
Haar “Foot”-spore lê diep
Aan die einde van 2023 groet ons ’n groot Wiskunde-liefhebber en ’n juweel van ’n mens, me. Berna Foot. Vir ’n allemintige 19 jaar was sy deel van die JF-familie, maar sy gaan nou ’n welverdiende aftrede geniet. Hoërskool Jim Fouché staan vir haar uit as gevolg van...
Een streep-baadjie vir ’n ander …
Juf Anso Esterhuizen - A Human Ons groet JF se grootste ondersteuner met ’n swaar hart. Na dié bom gebars het, was die gemoedere maar hoog en die trane vlak. Juffrou Anso Esterhuizen, wat vir 7 jaar lank goeie saad by JF gesaai het, maak groet baie moeilk. Sy verlaat...
Wêreldkampioen in Wording
Roechelle van der Merwe in aksie Roechelle van der Merwe, ’n graad 11-leerling van Hoërskool Jim Fouché, en lid van die skool se eerste netbalspan, was maar net 15 jaar oud toe sy ’n uitsonderlike talent ontdek het wat haar naam nog baie in die koerante gaan laat...




