JF het altesaam 63 inskrywings gehad. Daar was 51 leerders wat deelgeneem het. Van Monoloë tot Gedramatiseerde gedigte het JF se naam hoog geloop.
Jone Theunissen
15-30-40-Deuce!
Paddle ball is die nuutste sportsoort wat Suid-Afrika die afgelope twee jaar weer na buite gelok het. Dit is ’n kombinasie van tennis en muurbal.
Iets uit ‘n ander wêreld!
Are you the V-ball, because you are out of this world! Sit aan jou veiligheidsgordel, want hierdie bal sou jou tot in die buitenste ruim neem! Dié jaar se Valentynsbal was een vir die boeke. Die dekor was van hoë gehalte en die vingerhappies was asemrowend. Ongeveer...
Groen bo, altyd so!
Emily Marx “I am green team ‘till I die, I am green team ‘till I die ...” Saggies maar seker eggo dit nog deur die stoepe ná laas Vrydag se groot oorwinning vir die groen span. Op Vrydag 20 Oktober het die leerders van Jim Fouché 2024 hulle stemme laat hoor. Ná die...




