Met groot opgewondenheid verwelkom JF vir juffrou Ninelle Jordaan, of soos sy dit verkies: juffrou Nini.Berig deur: Theani Botha Met groot opgewondenheid verwelkom JF vir juffrou Ninelle Jordaan, of soos sy dit verkies: juffrou Nini. Sy kom al die pad van Kimberley en...
Camille Schoeman
Dinamies en oulik – dis juffrou Merice
Ons verwelkom hierdie jaar hartlik vir mevrou Merice Erasmus by JF se admin-span.A Human ’n Skool kan nie funksioneer sonder ’n goeie administratiewe kantoor nie. Daardie tannie wat voor pouses afkondig, die onderwysers herinner om afwesighede te doen, al jou toetse...
WIT OF GROEN, JY’S ’N KAMPIOEN!
“Daar is een ding wat niemand van Jim Fouché kan wegvat nie, en dit is gees!” het juffrou Jannecke Koekemoer die oggend van die kleure-atletiek laat hoor. Orals op die skoolgronde was flitse van wit en groen soos die twee spanne geskarrel het om punte bymekaar te...
JF se eie Faf de Klerk, nee Pretorius!
Ons eie Faf, mnr. IW Pretorius! Die 2024-skooljaar het afgeskop met ’n paar nuwe gesigte, waaronder ons eie Faf, mnr. IW Pretorius. Sy vakgebied is Sosiale Wetenskap en Toerisme, en Geografie was op skool sy gunstelingvak. Meneer IW het grootgeword op ’n plaas in...
Terug by haar alma mater – juffrou Adéle is hier om te bly
"Om deel te wees van die gees en netbal. Om ’n inspirasie te wees vir een kind, soos wat die onderwysers in mý tyd by die skool vir mý was.” Dit is juffrou Adéle van Wyk se antwoord toe daar vir haar gevra is wat haar droom is vir haar loopbaan by JF. Juffrou Adéle...
Juffrou Liza, ’n Vrystater in Murg en Been
JF se nuwe onnie is gebore en getoë in die hartjie van Suid Afrika, die stad van rose. Dis was ’n voorreg om met me Liza Vermeulen, ’n Vrystater in murg en been, ’n onderhoud te voer en haar op dié manier ’n bietjie meer persoonlik te leer ken. Sy het in Bloemfontein,...
Graad aggie, jy weet nie wat op jou waggie! (op ‘n goeie manier!)
Jy het nou al jou eerste paar treë in die rigting van 'n onbekende toekoms gegee. Jy kry dalk steeds ’n paar vreemde kyke, wat alles te danke is aan jou agt poniesterte of middelpaadjie. Dalk voel jy steeds bang en onseker. Maar dis nie lank nie of ’n vriendelike...
JF – dié skool waar jy wil wees!
12 JF Matrieks by die Dept."Welldone function" - Onder die TOP 50 in die Vrystaat Media 24 - Lientjie Mentz(verskaf) JF doen dit wéér! Met ‘n 100%-matriekslaagsyfer, loop alle 2023 JF-matrikulante breëbors en kop omhoog by die JF-deure uit, reguit in die grootmenslewe...
Lank lewe JF-aandliga!
Ons speel aandliga met 'n rugbybal. Coenrey Groenewald Hoërskool Jim Fouché se jaarlikse Netbal-aandliga, wat op 25 Oktober 2023 plaasgevind het, was weer eens ’n opwindende en vermaaklike gebeurtenis wat die skoolgemeenskap saamgesnoer het. Hierdie trotse JF-tradisie...









