JF OESTER

Drama – Waaroor die bohaai?

Dramatiese Kunste… Vir baie van ons graadagts en -neges was hierdie verpligte vak net dit: ’n verpligting, teen ons wil boonop, maar wat as ek vir jou sê dat drama eintlik eendag jou vriend sal wees, of jy nou op die kassie gaan verskyn of nie? Ons almal ken daardie...

10 Wenke Om Hoërskool Te Oorleef

Om vyf jaar van hoërskool te oorleef, klink dalk soos iets wat bo jou vuurmaakplek is, maar vat dit nou van iemand wat al vir amper drie jaar redelik gemaklik deur hoërskool is – dit is makliker as wat jy dink! Volg hierdie tien beproefde wenke, en sien hoe ’n...

Dit is nou uiteindelik tyd om die aap uit die mou te laat …

JF is trots om sy nuwe logo voor te stel. Ons is in ekstase om aan ons JF-familie bekend te maak dat ons skoolwapen 'n nuwe "look" gekry het.    Die skoolwapen het 'n paar veranderinge ondergaan, en na dae, weke en selfs maande se beplanning deur personeellede sowel...

Provinsiale kamp groot avontuur

Toe breek die bus. Berig deur: Gé Coetzee Die Kwaggas het die afgelope vakansie vanaf 14 tot 17 Junie die Vrystaat se jaarlikse Provinsiale kamp te On Track bygewoon. Ja, dit beteken ons vakansie het eers na almal anders s’n begin! Sewe klubs uit die Vrystaat het aan...

EISH, MAAR JF IS LEKKER!

Vat Vlam belowe groot opwinding Hy word herken vir soveel dinge, maar sy onlangse realiteitsreeks “Op My Eish,” lui dalk meer van ’n klokkie. Die bekende Brendan Peyper, ’n oudskolier wat eerstespanrugby gespeel het en in 2014 by Hoërskool Jim Fouché gematrikuleer...

Leer ken Jim Fouché se BL – die dryfkrag agter ons sukses

Berig deur: Karli Botha Jim Fouché se BL-lede is elke skool se droom. Hulle is nie net die vervelige stereotipe van die algemene beheerliggaam nie. Hierdie groep lede is ook normale mense, nes ek en jy. Hulle het ook vrese, geniet ‘n braai, doen sport en hou van...

Die storie agter die stories

JF Oester

Welkom by JF Oester, die amptelike blog van Jim Fouche Hoërskool.

Hier by JF Oester gaan ons verby die oppervlak van alledaagse gebeure en vertel ons die ware stories agter die skerms.

Met ‘n passie vir nuus, kultuur en lewe op ons skool, bring ons jou diep in die hart van ons gemeenskap. Stap saam met ons terwyl ons die store agter die stories onthul!

‘Die waarheid is ‘n mooi ding, maar soms moet jy dieper kyk om dit te sien.’

Nuus

Lees Meer

Wêreldnuus

Lees Meer

Sport

Lees Meer

KAF

Lees Meer

Kultuur

Lees Meer

NUUTSTE AKSIE

Lees Nuutste Berigte

By JF Oester, glo ons in die krag van stemme en die mag van stories om ons te verbind.

Ons is ‘n platform vir kreatiwiteit, uitdrukking en die viering van ons skoolgemeenskap. Ons span van talentvolle skrywers en fotograwe werk saam om ‘n ryk kulturele ervaring te skep wat die lewe op Jim Fouché Hoërskool weerspieël.

Kom ontdek die verskeidenheid van perspektiewe en ervarings wat ons te bied het terwyl ons die reis deur die JF Oester-magazonr saam geniet.

Getuigskrif

Wat hulle sê oor JF Oester

 

Top skool waar élke kind saak maak. Onderwysers stap hier die ekstra myl!!

Estelle M. Human

Facebook Resensie

JF kweek waardes, dissipline en verantwoordelikheid by leerlinge. Sal JF hoërskool altyd dankbaar wees vir die waarde wat hulle toegevoeg het tot ons kinders se lewe.
Alta Barkhuizen

Facebook Resensie

JF OESTER IS OP FACEBOOK

Hou OP HOOGTE MET DIE NUUTSTE GEBUERE

Wil jy op die hoogte bly van die nuutste gebeure, opwindende projekte en inspirerende stories van ons skoolgemeenskap?

Moenie vergeet om ons Facebook-blad te besoek nie!

Hier kan jy die opwinding van ons skoollewe ervaar deur middel van foto’s, videos en nuus. Ons moedig jou aan om deel te word van ons groeiende virtuele gemeenskap deur ons te volg, kommentaar te lewer en jou stem te laat hoor.

Kom saam met ons as ons die stories van Jim Fouché Hoërskool deel en die mag van ons unieke skoollewe vier!